Tuisblad        Kalender        Lodge        Troues        Jag        Gallerye        Kontak        Besprekings

   
   

GELEË OP 'N WERKENDE PLAAS IN MPUMALANGA
____________________________________________________________________________________________________

Henbase Lodge is geleë tussen Morgenzon en Amersfoort in Mpumalanga. Henbase Lodge is 'n filiaal van Henbase 3565 Pty Ltd wat 'n werkende plaas is. Ons deel graag ons boerdery se pragtige en rustige natuurskoon met u die kliënt. Henbase Lodge bestaan uit chalets / houthuise, dubbel kamers en familiekamers, 'n tent huis, karavaan & kamp staanplekke sowel as 'n pragtige kapel en lokaal vir troues. Die lodge en omringende omgewing bied swembaddens, put-put baan, tafeltennis, gemeenskaplike leefarea met DSTV & 'n kroeg sowel as aktiwiteite soos visvang in die Vaalrivier, voël kyk, stap en fietsry. Die jagkamp is slegs 200ha en geleë in van die mooiste hoëveld denkbaar. Die terrein nl. rante heuwels en oop veld, is op en om Vaalkop geleë en bied verskeie uitdagings aan u die jagter.

 

 
 

●     Visvang in die Vaalrivier & forel dam
●     Voël Kyk
●     Swembaddens met monster glybaan
●     'Jungle Gym' vir kinders
●     Buitelug Skaak
●     Put-Put Baan
●    
Luukse Self-Sorg Akkommodasie 
●     Geriefs- & Drankwinkel
●     DSTV & kroeg in gemeenskaplike area
●    
Henbase Diner & A La Carte Restaurant

LEES MEER >>

 
 
 
 

         
         

BOSVELD

ARK

BERGSIG

WATERFRONT

DRAAI

         
         
SIEN AL DIE OPSIES >>      
         
         
 
 

●     Lokaal & Kapel beskikbaar
●     Lokaalbestuurder
●     Tot 250 gaste
●     Akkommodasie vir gaste
●     Verskillende troupakette beskikbaar

LEES MEER >>

 

 

 

Vervoer na en in wildskamp tydens jag word voorsien. 'n Netjiese slagkamer is beskikbaar en binnegoed en vel word verwyder. Geen verdere verwerking word voorsien nie. Die diens is gratis. Die jagkamp is slegs 200ha en geleë in van die mooiste hoëveld denkbaar. Die terrein nl. rante heuwels en oop veld, is op en om Vaalkop geleë en bied verskeie uitdagings aan u die jagter. 'n Professionele jagter vergesel u deurentyd.

LEES MEER >>

 
 

 

     

henbaselodge@gmail.com

 

 

 

 

Koördinate: S 26°52'20.67" / O 29°39'02.99"

 

 

     

NEEM KENNIS ●  Inboektyd: 14:00 / Ontruimingstyd: 10:00 uit staanplekke en eenhede, die fasiliteite van lodge kan nog tot 17:00 gebruik word met die dag van vertrek  ●  Betreding, akkommodasie en gebruik van ons fasiliteit geheel en al op eie risiko plaasvind.  ●  Geen dagbesoekers word toegelaat  ●  'n Minimum van 2 aande moet bespreek word vir enige verblyf. Geen enkel aand besprekings nie.  ●  Geen 'net kyk' of 'net gou deur ry' nie.

© 2012 - 2023   Henbase Lodge   |   Vrywaring   |   Webblad deur 123 Internet