Tuisblad        Kalender        Lodge        Troues        Jag        Gallerye        Kontak        Besprekings

   
   

●     Visvang in die Vaalrivier
●     Jag binne seisoen
●     Forel Dam
●     Trapbote op forel dam
●     Groot swembad met 2 x monster glybane en 1 x glybaan vir kleuters
●     Fietse te huur
●     Pool Tafels
●     'Jungle Gym' vir die kinders
●     9 Putjie Put-Put Baan
●     Gerieflikheids- en Drankwinkel
●     DSTV in gemeenskaplike leefarea
●     Henbase Diner
●     Buitelug-skaak
●     Voël kyk
●     Perdry Ritte (Kliek hier vir meer inligting)

Besoek ons gallery vir fotos van ons aktiwiteite & fasiliteite


●    
Klein koue Swembad
●     Swembad is verhit in-seisoen en naweke
●     Gemeenskaplike leefarea met kroeg
●     Luukse akkommodasie (Self sorg)
●     Wegneemetes beskikbaar deur die dag
●    
Swembad Lapa (50 Persone)
        -
Eie kombuis geriewe
        - Stoep met ingeboude braai
        - Eie kroeg area
●     Kapel (250 Persone)
●     Onthaal Saal (250 Persone)
        -
Eie kombuis geriewe
        - Aparte buffet area
        - Klank sisteem en beligting
 

 
 
 

 

     

henbaselodge@gmail.com

 

 

 

 

Koördinate: S 26°52'20.67" / O 29°39'02.99"

 

 

     

NEEM KENNIS ●  Inboektyd: 14:00 / Ontruimingstyd: 10:00 uit staanplekke en eenhede, die fasiliteite van lodge kan nog tot 17:00 gebruik word met die dag van vertrek  ●  Betreding, akkommodasie en gebruik van ons fasiliteit geheel en al op eie risiko plaasvind.  ●  Geen dagbesoekers word toegelaat  ●  'n Minimum van 2 aande moet bespreek word vir enige verblyf. Geen enkel aand besprekings nie.  ●  Geen 'net kyk' of 'net gou deur ry' nie.

© 2012 - 2023   Henbase Lodge   |   Vrywaring   |   Webblad deur 123 Internet