STAANPLEKKE
Hoofkamp: Staanplekke 1 - 21
R 650.00
Prys Per Nag vir 4 persone
● Oewer
Staanplekke: 1, 3, 5, 8, 9, 9B, 9C, 11, 12, 13, 14, 15 en 16
● Elke staanplek het eie geboude braai, kragpunt en waterkraan
** Staanplekke 9B & 9C deel 'n lapa en moet verkieslik saam bespreek
word @ R850
(4 persone) per nag
BOSKAMP:
Staanplekke 22 - 42
R 650.00
Prys Per Nag vir 4 persone
● Rondom Foreldam
● Elke staanplek het eie geboude braai, kragpunt en waterkraan
DIE KRAAL:
Staanplekke x 30
R 550.00
Prys Per Nag vir 4 persone
● Het nie eie braaier nie - moet eie
braai bring
● Naby Foreldam
|