Henbase Lodge is geleŽ tussen Morgenzon en Amersfoort in Mpumalanga. Henbase Lodge is 'n filiaal van Henbase 3565 Pty Ltd wat 'n werkende plaas is. Ons deel graag ons boerdery se pragtige en rustige natuurskoon met u die kliŽnt.

Henbase Lodge bestaan uit 8 x chalets / houthuise, 20 x dubbel kamers en 2 x familie kamers wat gesamentlik 92 persone kan huisves. Verder is daar 13 x plaveide staanplekke , 3 x gras staanplekke en 1 x tent huis [tent met 4 x enkel beddens, braai, kragpunt en water kraan- u eie beddegoed word gebruik] wat elk 4 persone per staanplek kan huisves. Dit bied 'n verdere 68 persone slaapplek. In totaal kan ons met gerief 150 - 200 persone akkommodeer. Aan ons kampeerders bied ons 4 netjiese ablusies wat versprei is oor die hele kamp terrein.  Elke staanplek is toegerus met n 20 ampere kragpunt, n eie water punt asook n geboude braaier.  Alle geriewe is met plaveisel aan mekaar verbind vir u gerief.  Ons het ook nou 'n boskamp beskikbaar vir 34 karavane @ R400 per nag, elkeen met eie kragpunt.

Ons restaurant is naweke en vakansie dae oop vir alle etes, en gedurende die week slegs vir ontbyt (slegs vir Lodge inwoners). Ons kan wel ander etes gedurende die week aanbied, maar met vooraf bespreking.

AKTIWITEITE EN FASILITEITE
(Besoek ons gallery blad vir fotos van ons aktiwiteite en fasiliteite)

  Visvang in die Vaalrivier   VoŽl kyk   Laat middag wildsritte
  Besoek aan die veteraan motor museum   Jag binne seisoen   Stap in die natuur
  Forel Dam   Klein koue Swembad

  Groot swembad met 2 x Monster glybane en 1 x
     glybaan vir kleuters. (Die swembad word verhit
     binne seisoen en naweke / Geen verhitting vind
     plaas tussen 15 Mei tot 15 Augustus).

  Fietse te huur   Tafel Tennis   Pool Tafels
  Darts   'Jungle Gym' vir die kinders   Buitelug-skaak
  9 Putjie Put-Put Baan   Gemeenskaplike leefarea met kroeg   Gerieflikheidswinkel
  Drankwinkel   DSTV in gemeenskaplike leefarea   Luukse akkommodasie (Self sorg)
  Restaurant   Troues:  Onthaal saal & kapel   Sekuriteitsdienste wat die area patroleer


AKKOMMODASIE OPSIES EN TARIEWE
(Kliek op die name om meer van elke perseel te sien)

  20 Dubbelbed Kamers (elk met eie badkamer) @ R 1 100.00 per nag (Ontbyt ingesluit)  KLIEK HIER VIR FOTOS
  2 Dubbel Familie Kamers (slaap 6) @ R 1 950.00 per nag  (Ontbyt ingesluit)


R 3 500 per aand R 2 950 per aand R 2 950 per aand R 3 500 per aand

  2 Badkamers
  3 Kamers met dubbelbeddens
  1 Kamer met 3 enkelbedjies
  Slaap 9
  Boma ingesluit
  Op rivierwal met rivieruitsig

  1 Badkamer
  4 Kamers
  Slaap 8
  Kamer 1:  1 Queen size bed
  Kamer 2:  1 Queen size bed
  Kamer 3:  2 Enkelbedjies
  Kamer 4:  2 Enkelbedjies
  Borrelbad ingesluit

  1 Badkamer
  3 Kamers
  Slaap 7
  Kamer 1:  1 Dubbelbed & 1 Enkelbed
  Kamer 2:  Oopplan met 2 enkelbedjies
  Kamer 3:  1 Dubbelbed
  Lapa en Boma ingesluit
  Lug Versorging

  1 Badkamer met bad
  3 Kamers
  Slaap 8
  Oopplan kombuis / sitkamer
  Kamer 1:  1 Dubbelbed + 2 Enkelbedjies
  Kamer 2:  2 Enkelbedjies
  Kamer 3:  2 Enkelbedjies
  Ingeboude braai op stoep
  Privaat en ook ideaal vir 'n bruid
en haar gevolg
  Ontbyt ingesluit

       

R 2 500 per aand R 2 250 per aand R 2 250 per aand R 1 250 per aand

  1 Badkamer
  Slaap 2 in een kamer
  Buite stort in natuur
  Ingeboude braaier buite
  Borrelbad ingesluit
  Lug Versorging

  1 Badkamer
  2 Kamers
  Slaap 4
  Kamer 1:  1 Queen size bed
  Kamer 2:  2 enkelbedjies

  1 Badkamer
  2 Kamers
  Slaap 4
  Kamer 1:  1 Queen size bed
  Kamer 2:  2 Enkelbedjies

  1 Badkamer
  Slaap 2
  GeleŽ by forrel dam
  Buite braai area reg teen water
  Ontbyt ingesluit

       
 
 
R 950 R 550 per nag vir 4 mense R 400 per nag vir 4 mense  

  Geen beddegoed
  Geen breekware
  Yskas, buitebraai, 2 plaat stoof en mikrogolf ingesluit

  R 150 ekstra per addisionele persoon
  Karavaan staanplekke op plaveisels
  Elkeen met braaier & kragpunt
  Skoon & netjiese ablusieblokke

  Veldgras staanplek
  Netjiese ablusies
  Los braaiers
  20 amp kragpunt
  Waterpunt
  Geen skaduwee

 

  Enkel persone: R 650 per persoon / nag

Ons sien uit om u te verwelkom

Kontak ons vir meer inligting of besprekings:
  henbaselodge@gmail.com
  081 043 4448

Neem kennis 
  GEEN TOEGANG NA 20:00
  Geen dagbesoekers word toegelaat

NEEM KENNIS:
Geliewe kennis te neem dat u betreding, akkommodasie en gebruik van ons fasiliteit geheel en al op eie risiko plaasvind.

 

 

  Johann Claassen
  claassenj@mweb.co.za

  © 2012 - 2019 Henbase 3565 Pty Ltd
  Terme & Voorwaardes