JAG PAKKETTE

** Alle jag pakette vir 2017 is vol bespreek.

Vervoer na en in wildskamp tydens jag word voorsien. 'n Netjiese slagkamer is beskikbaar, alhoewel slegs binnegoed verwyder word en die vel aan die dier bly. Geen verdere verwerking word voorsien nie. Die diens is gratis.

Die jagkamp is slegs 200ha en geleŽ in van die mooiste hoŽveld denkbaar.  Die terrein nl. rante heuwels en oop veld, is op en om Vaalkop geleŽ en bied verskeie uitdagings aan u die jagter.  'n Professionele jagter vergesel u deurentyd.  Kwes skote is ten volle betaalbaar.  Verder bied ons 'n baan  waar u vooraf weer kan inskiet en seker maak van daardie perfekte skoot plasing.  Die plaas het vrystelling.

Kleiduif masjien is gratis beskikbaar.  Kleie moet wel aangekoop word.  (Eie haelgeweer)

'n Boma is beskikbaar in die Lodge om daardie egte bosveld atmosfeer te beleef in die hoŽveld.

Verblyf

Hier bied ons luukse selfsorg verblyf in ons Lodge wat ontbyt insluit. (Kliek hier vir meer inligting)

_______________________________________________________________________________________________________

Die volgende MacNab vind plaas op 04 - 06 Mei 2018 - VOL BESPREEK

Fotos van die 2017 Henbase MacNab:

MacBravehearts Span
2017 Henbase MacNab wenners

           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
 

 

  Henbase Eco Escape
  Henbase Wild Boerdery

  Johann Claassen
  claassenj@mweb.co.za

  © 2012 - 2017 Henbase 3565 Pty Ltd
  Terme & Voorwaardes