Henbase 3565 PTY LTD boerdery bestaan sedert 2004. Dit is 'n tipiese hoeveld boerdery wat hoofsaaklik uit 'n saai komponent en vee komponent bestaan. Die saai komponent is hoofsaaklik mielies en soja bone onder besproeiing sowel as 80% droŽ lande. Die vee komponent bestaan uit beeste asook 2 verskillende wildskampe met 11 spesies wild.

  Johann Claassen
  claassenj@mweb.co.za

 

 

  Henbase Boerdery
  Henbase Eco Escape
  Henbase Wild Boerdery

  Johann Claassen
  claassenj@mweb.co.za

  © 2012 - 2017 Henbase 3565 Pty Ltd
  Terme & Voorwaardes